|
Blou Bul
Bloggers - "BULL"-istic Posts
On this page you can see abstracts
or quotes from postings that we thought was very cool, extremely funny, or just
interesting enough to be highlighted. Should you feel that you have identified
such a posting worth to be put up on that page, please e-mail me with it, then I
will put it on that page. We would appreciate it if you could also give us the
particular blog date, i.e. as listed below, so we can also link it to the
original blog for your reference.
.
Date |
From blog |
Posting/quote |
Monday, August 21, 2006 - 18:58 |
Mixed fortunes
in Potch |
“
Hennie , ja nee daai post game inteviews van Hoofseun en
hoofdogter...laat mens baie dink aan van die parlementere debatte
oor tv...
"bla bla bla blab;a bla...eet beet...ble ble bla blaq...eet
knoffel...ble ble ...ozone has big hole...ble bla bla
bla...viva...bla bla bla bla...apartheid...bla bla bla
bla...knoffel...bla bla bla bla...i love you (nee wag sorry dus
Michael Jackson weet nie hoe het hy innie parlement gekom
nie...)...bla bla bla...it's your fault....bla bla bla ...no it's
your fault....bla bla ...beet....bla bla bla ...knoffel...where has
all da money gone...bla bla bla ...ble ble ...knoffel..."
:)
Sorry I am still in group therapy, my sielkundige se sielkundige
reken ek sal oor so 30 jaar weer ok wees...
Posted by Aiken Drum (Pretoria) on Wednesday, August 23, 2006 -
11:28
|
Monday, August 21, 2006 - 18:58 |
Mixed fortunes
in Potch |
Manne en Dames
Een ding wat die website en die bloggers my vinnig
laat agterkom het is dat die Blou Bul Dames hulle
rugby bleddie goed ken en defnitief baie meer sense
praat as meeste van die ander manne.
Dit is goed om te sien die Blou familie groei so aan.
Welkom almal wat nuut is.
Posted by Myler (Pinetown) on Wednesday, August
23, 2006 - 13:24
|
|
|
Monday, August 21, 2006 - 18:58 |
Mixed fortunes
in Potch |
FRANNA
Is jy in vir ons kuier by Fanies Place in Centurion vir die
Bulls vs WiePie game, ons gaan bietjie daar kuier. Die ander
Bulle en nie Bulle is baie welkom.
Posted by
Terry (Pretoria ) on Wednesday, August 23, 2006 - 14:35
|
Terry, sal nog sien. Daai game
is mos volgende Vrydag aand.Ek gaan die volgende dag die
toets in Rustenburg per bus kyk en dit beloof om 'n groot
partie te wees. Sal dalk die Vrydag moet rustig wees om
Mammie te paai......
Posted by
FRANNA (CENTURION) on Wednesday, August 23, 2006 - 14:41
|
FRANNA,
Ook maar bang nê, ook maar bang. Ha Ha Ha Ha ..
Posted by
BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, August 23, 2006
- 14:44
|
Môre almal
mamba, ja nee as jy daai bordjie DURBAN 10 kry is jy by my
ook al v erby. hahaha.
Posted by Myler (Pinetown) on
Thursday, August 24, 2006 - 07:27
|
|
Monday, August 21, 2006 - 18:58 |
Mixed fortunes
in Potch |
Wie gaan vir my verduidelik hoe
om by Fanie's Place uit te kom?
Posted by
BLOU MAMBA (Johannesburg) on Wednesday, August 23, 2006
- 14:49
|
Mamba ek weet jy klim by Jean
ave af as jy op die Ben Schoeman ry en draai jy regs by die
robot. by die 2 de robot( Zenex garage draai jy links en dan
is daar sulke dwars straatjies waar jy weer regs draai. As
ek reg kan onthou is dit 1ste of 2d straatjie. Dan is Fanies
aan jou regte kant. As jy die bordjie DURBAN 10 kry moet jy
weet jy is verkeerd!
Posted by
Bulletjie (Pretoria) on Wednesday, August 23, 2006 -
15:10
|
|
Monday, August 21, 2006 - 18:58 |
Mixed fortunes
in Potch |
Ek dink die B-span storie, is JW
wat al klaar verskonings soek sou ons dalk saterdag verloor.
Posted by
Blou (Pretoria) on Thursday, August 24, 2006 - 09:47
|
Ek sal laaik om ons A span te
sien?!!!!
Posted by
NDB (Johannesburg) on Thursday, August 24, 2006 - 09:54
|
Seker maar Chuck Norris,NDB,15
van hom!Er.....sorry,20 saam met Percy en JS 22 top spelers!!!!
Posted by
Marcel (Pretoria) on Thursday, August 24, 2006 - 10:03
|
|
Tuesday, September 05, 2006 - 13:20 |
Vodacom Blue Bulls
side announced |
Ja die
tydjie raak al hoe minder.........Vrydag is om die draai. Seker
dat julle gehoor het van hierdie "breathalyser test" wat die
Wallabies in die oggende moet doen.
Wat dink julle
daarvan???
Sal dit dalk n goeie ding wees om hierdie tipe van toetsing ook
in Suid Afrika te doen?
Posted by All
Blue (Alberton) on Wednesday, September 06, 2006 - 09:04
|
AB
begin sommer by die afrigter.
Posted by Myler
(Pinetown) on Wednesday, September 06, 2006 - 09:08
|
|
|
|
|
Thursday, September 07, 2006 - 11:58 |
Blue Bulls launch
rugby college |
Ek wonder of daar by
die beoogde college 'n pos is vir opleiding van voorgenome bulls
babes...Ek wil nou nie winty klink nie maar reken ek is net die man
vir die job...
Wel laat ek dit opsom:
1 Ek het 'n oog vir talent, bv tannies met beenhare en sonder
voortande is uit...Dit moet tannies wees wat verkeers ongelukke
veroorsaak, bloot deur hul fisiese teenwoordigheid...
2 Ek
ken van dans, geskiedenis sluit in Jaquelines, Arthur Murray,
Volkspele(dit was wel onder dwang), en verder het ek die volgende
films in diepte bestudeer "Grease", "Dirty Dancing", "9 1/2 Weeks".
Ok wel in laas genoemde is daar min gedans , maar tog het dit baie
geleer oor movement...
3 Kostuums , ek ken van...ek bestudeer bikinis al vandat ek die
eerste keer by die see was...Weet waai trek aandag, en waai skok
eenvoudig net...
4 Ek ken ook van opwarmings oefeninge, moes voor skool partymaal na
"Body Beat" kyk...(Hoe minder ek hieroor uitbrei hoe beter...daai
oom in tights was net verkeerd op soveel terreine, nee kyk 'n man
hoort nie in so 'n outfit nie)
So As daar iemand van Die Bulle Unie is wat die blog lees, "Look no
further" ek kan help met die opleiding!
"It's the least I can
do"..
Posted by Aiken Drum
(Pretoria) on Thursday, September 07, 2006 - 15:13
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|